Fliegen (Afrikaans)

Christine Wüthrich
Jhrg. 1962, Uster


Verlag: swiboo.ch
ISBN: 978-3-906112-55-8


Menge:


CHF 24,80
[inkl. MwSt.)

Aus dem Inhalt:


Fliegen
Die storie van ‘n elfie en ‘n voëltjie
 
Hardcover, 36 Seiten

“FLIEGEN” – “VLIEG”, dit is ‘n storie van ‘n voëltjie, wat nie meer wil vlieg nie en wat in ‘n tuin wil bly. Daar ontdek hy ‘n klein elfie sonder vlerke, wie se grootste droom is om te kan vlieg. Op die ou end vind die voëltjie en die elfie egter iets, wat geen van die twee ooit sou gedink het nie.
 
Christine Wüthrich het hierdie storie geskryf en geteken. Sy is 1962 in Zürich, Switserland, gebore en het daar opgegroei. Na haar opleiding het sy lank 30 jaar met kleuters en skoolkinders gewerk. In dieselfte tyd het sy getrou en twee dogtertjies groot gemaak. Nou is sy oma van drie kleinkinders. Christine Wüthrich is van plan om 2017 na Suid-Afrika te trek.